TUISBLAD

|LESINGS| |DOKUMENTE |

|E.E.B.I. SA||KONTAK |

|BANK ||STATISTIEKE |

| BOEKE ||WHATSAPP |

TO: YAHVAH WEB SITE

Baie welkom by ons Tuisblad. My gebed is dat dit vir u ook ʼn wonderlike ervaring sal wees, en dat dit wat u hier gaan ontdek, die begin van ʼn Nuwe Geestelike Lewenswandel sal wees! Ek is Professor Hannes Redelinghuys (B.Div.) (M.Div.) (Ph.D.)(Eskat.) (Calvary Univ.) en Pastoor Rika Redelinghuys (B.h.) my vrou, is die Stigters- en Presidentspaar van die Eerste Gemeente van YAHVAHSHUA in Suid Afrika. In hierdie Tuisblad sal u vele interessante inligtingstukke vind. Kliek op LESINGS skakel hier bo. Dan sal u 'n alfabetiese lys van al die boodskappe sien. U Klik net op die verlangde boodskap dan kan u kies wat u wil luister of aflaai. U kan dan net weer op die skakel Terug na Tuisblad klik om u terug teneem na die blad. U sal ook al ons kontak besonderhede vind op die skakel bo KONTAK. Op die DOKUMENTE skakel kan u al die belangrike inligting vind en, op die EEBI BYBEL SKOOL skakel is n driejaar bybel studie kurses aangebied in Video as ook Oudio formaat deur Professor Hannes Redelinghuys. Sou u enige probleme ondervind met die werking van die webblad kontak gerus per whatsapp David by +27 72 349 7435 of ook Epos by dalwyn@vodamail.co.za
Al die Eer aan YAHVAH ons Elohim (God), vir dit wat Hy vir ons bewerkstellig het deur die Bloed van Sy Seun, YAHVAHSHUA (Jesus Christus) ons Verlosser en Redder.
Vrede.
Laat Dit So Wees!!!